Książka Winter op die Rusbank Tuquila Cole

Winter op die Rusbank

Autor: Tuquila Cole
Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 9-15 dni
45.91
Soms, verloor ons sig van die hede, die verlede en die toekoms ... en, die herinneringe wat die wint...

Informacje o książce

Autor
Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2024
strony
158
EAN
9798877013742
Enbook ID
51180531
Waga
192
Wymiary
140 x 216 x 9

Pełny opis

Soms, verloor ons sig van die hede, die verlede en die toekoms ... en, die herinneringe wat die winter in haar hart veroorsaak het. Die onsekerheid- sy't die troos van haar blou bank nodig. 'n Blou bank van ouds. Háár blou bank. Waar eindelose liefdesromans gelees en ervaar was. Waar trane gestort was, en waar die seerste seer haar omhels het.
Ook waar haar gelukkigste oomblikke ervaar was. Dit was mamma se blou bank. Die laaste gedeelte van mamma. Mamma met haar mooie glimlag. Mamma se glimlag wat nie meer daar is nie, net die blou bank. Waar soveel hartswinters deurgebring was.

Die ou blou bank wat nêrens meer inpas tussen haar moderne meubels en leefstyl nie. Dis 'n hou-troos, en haar rots. Maar, dis juis deur die troos en vashou, dat Linda nie uitkoms sien nie. Sukses is nie alles nie.

Linda, vind haarself in vriendskappe en verhoudings, en soms, verdwaal haar smagtende hart in dit wat reg voor haar staan. Hoe vind sy rede, liefde en 'n nuwe realiteit wanneer die blou bank eendag verdwyn?