Książka Vreemdeling Martha Poller

Vreemdeling

Autor: Martha Poller
Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 9-15 dni
64.73
Hy sit wydsbeen op die man se borskas. Sy vingers boor in die ou man se strot. Hy wag al so lank vir...

Informacje o książce

Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2022
strony
278
EAN
9798438955573
Enbook ID
41517300
Waga
322
Wymiary
140 x 216 x 15

Pełny opis

Hy sit wydsbeen op die man se borskas. Sy vingers boor in die ou man se strot. Hy wag al so lank vir hierdie kans ... "Vrek, bliksem, vrek!"
Petrus skrik natgesweet en verward wakker. Hemel, hoeveel keer moet hy nóg sy pa vermoor? Hoeveel maal moet hy nóg die satisfaksie daarvan smaak voordat dit genoeg is? As die drome net wil ophou ...!
Petrus en Ina Lambert voer 'n redelik gelukkige huwelik, totdat hy hoor van sy ma se dood. Hy word gedwing om terug te gaan na die dorp wat hy met 'n passie gehaat het. Opeens lê sy lewe weer rou en seer voor hom ...
Ina het haar eie worstelstryd wanneer Petrus vertrek: Sal hy ooit weer huis toe kom? Wat as hy weer ... Sê nou maar hy doen dit weer? Nee, asseblief tog, Here, net nie dit nie! Help asseblief my Petrus dat hy kop sal hou en huis toe kom as alles klaar is.
Petrus word gedwing om die pad terug te loop tot by die aand wat sy pa gearresteer en in die tronk gegooi is. Dit is die aand toe alles onherroeplik verander het en niks ooit weer dieselfde was nie. Die vredeliewende, vrolike seun raak 'n verbitterde en opstandige tiener. Hy word groot met die groot vraag in hom: wie is ek regtig?
Wie presies is Christoff Bruinders? Christoff, wat hy, Petrus, nooit kon verdra nie, maar een van die min mense was wat hom getrou in die tronk besoek het.
Waarom het Djoster, sy boesemvriend, hom so in die steek gelaat die aand daar in die donker stegie? Djoster was die een mens aan wie hy sy lewe sou toevertrou en toe is dit juis hý wat soos mis voor die son verdwyn ...
Sal Petrus ooit tot rus kom en vrede?

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również

78.46

English around the World

Edgar W. Schneider
159.27

»Verschwinden«

Caroline Jessen
139.70