Książka Verbode Valentyn Johan Heyns

Verbode Valentyn

Autor: Johan Heyns
Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 9-15 dni
42.44
ʼn Vrou is soos ʼn Pizza.ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is...

Informacje o książce

Autor
Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2023
strony
78
EAN
9798391186762
Enbook ID
50983966
Waga
103
Wymiary
140 x 216 x 4

Pełny opis

ʼn Vrou is soos ʼn Pizza.
ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer.

Vroue is netso, verskil is hulle pas nie in ʼn vierkantige boks nie, ek weet nie eens of hulle in enige boks pas nie. Daarom het ek besluit om op te hou probeer om hulle te verstaan, en net hulle skoonheid; uniekheid te geniet.

Tog is ek steeds op soek na die volmaakte vrou, en ek "ken" vrouens ek het immers al oor die driehonderd vrouegesigte ʼn gedig geskryf- Kiekies, Vroue en Woorde 1 en 2 wat gepubliseer is. Kiekies, Vroue en Woorde 3 wat amper klaar geskryf is. Dan is daar nog die gedigte wat ek vir die Dream Girl 2022 deelnemers geskryf het.

So tyd terug het ek agtergekom my soektog is eintlik lankal verby, ek ken die volmaakte vrou en ek is gelukkig om gereeld haar volmaakte glimlag te sien, maar ongelukkig het ek besef sy is my Verbode Valentyn, want sy is soos ʼn fyn orgidiee wat mens nie mag pluk nie, maar gegun word om te bewonder.

Hierdie bundel is vir my Verbode Valentyn.

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również