Książka SommerNet Marianne Fourie

SommerNet

Stories, Sketse en ander Seerkrye

Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 14-21 dni
51.00
Pa het altyd gesê lag is die enigste manier om die lewe se oppe en affe te hanteer.Soms word mens eg...

Informacje o książce

Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2022
strony
126
EAN
9798837393525
Enbook ID
41885864
Waga
154
Wymiary
140 x 216 x 7

Pełny opis

Pa het altyd gesê lag is die enigste manier om die lewe se oppe en affe te hanteer.

Soms word mens egter gekonfronteer met dinge totaal buite jou beheer, dinge wat die grond onder jou voete uitneem. ʼn Bitter moeilike jaar by die werk, siekte en dood ... Ek kon kies - sink of skryf, lag of huil.
Ouma se manewales en snaakse sêgoed, ʼn rondloperkat en ʼn eerste vliegtuigrit - die lewe saam met Ouma was nie een oomblik vervelig nie.

ʼn Onverwagse operasie en kamer deel met ʼn vreemde vrou met 'black toes', vreemde mense langes die viswater en ʼn troetelhoender, word stories wat eendag op die ouetehuis se stoep vertel sal word.
Ben troef ʼn boelie en Danie verdedig sy Janie teen ʼn spinnekopwyfie wat haar naels in hom probeer slaan terwyl Jana die verlede kan agterlaat en ʼn nuwe lewe begin op Tweede Asem.

Tog skemer die seer deur, die lewe is hoeka nie net in humor gebaai nie. Daardie seermaakdinge moet in die oë gekyk en by die naam genoem word om hulle sodoende tot rus te kan lê.

Met ʼn soetseer bydrae deur Theo Wassenaar in herinnering aan ons kleinboet, Johan.

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również