Książka Roos van my Hart Mina Goosen

Roos van my Hart

Autor: Mina Goosen
Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 14-21 dni
39.71
Die verhaal, ROOS VAN MY HART, speel af in die jare 70's. Rina, 'n stadsmeisie, begin haar toekoms a...

Informacje o książce

Autor
Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2022
strony
150
EAN
9798446073375
Enbook ID
41519020
Waga
181
Wymiary
140 x 216 x 8

Pełny opis

Die verhaal, ROOS VAN MY HART, speel af in die jare 70's. Rina, 'n stadsmeisie, begin haar toekoms as die bruid van Johan Steenkamp, op die plaas Damaron, in Suidwes-Afrika.

Rina pas gou aan by die onbekende plaaslewe. Sy beleef vele geluk saam met Johan en raak geliefd onder die plaaswerkers en die omgewing se mense.
Klein Albert word gebore, haar lewe is volmaak.

Totdat Johan deur die kommando's opgeroep word om vir drie maande grens toe te gaan, en Rina met die hulp van die plaaswerkers die mas moet opkom.

Johan kom terug plaas toe in 'n rolstoel, gebroke en later ʼn skaduwee van die fors man wat hy eens was. Rina bid elke dag vir genesing, maar God het sy eie plan. Hy neem Rina op ʼn kruistog met vele ontberings en beproewings.

Die lewe moet aangaan sonder haar geliefde Johan, terwille van klein Albert, kom Rina later tot die besef. Is geluk ooit weer vir haar beskore? Of gaan sy vir die res van haar lewe aan Johan se herinneringe bly vasklou?

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również