Książka Madefu se Wêreld Sybie Kleynhans

Madefu se Wêreld

Boek 3

Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 14-21 dni
54.31
Ware menswees en menslikheid word op sy beste in ons uitgebring deur diere. Diere as vriende, as ber...

Informacje o książce

Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2022
strony
206
EAN
9798357255525
Enbook ID
50892126
Waga
246
Wymiary
140 x 216 x 11

Pełny opis

Ware menswees en menslikheid word op sy beste in ons uitgebring deur diere. Diere as vriende, as beraders en soms die laaste een wat nog omgee.

Om hul taal te verstaan en met hulle te kan praat, is uniek en ons kan soveel by hierdie uitsonderlike mense leer. Een so ʼn dieregeselser en die beste wat daar is, is oom Madefu.

ʼn Wonderlike voorreg om reeds vir ʼn aantal jare saam met hom te skryf, by hom te leer, soveel van die oom se wedervaringe kon geniet, en daaruit te groei. In die boek wys hy sy liefde vir diere en begrip vir hoe hulle met ons as mense omgaan. Bo alles, soveel wat ons hieruit kan leer en sommer net geniet.

Lees hier van die knorrige ou tannie Bontrok, Langes de Groote, en die ewige Hans Hadida wat almal se lewens ophelder en ook bietjie versuur.

Ons geniet en leer wat ware moederskap is as ʼn kalfie weg van haar mamma geneem word, en van liefde en verlies. Soms om wrede dinge te moet doen wat reg is, soos toe hy ʼn rinkhals van haar pyn moes verlos.

Deur al die stories is daar wonderlike lewenslesse vir elkeen om op ʼn vars manier te ontdek, en met ons geliefdes te deel.

Die mooiste dalk net toe ... "En Soekie soen Kolla teen sy neus. Gelukkig staar hulle na die geeloog-maan wat deur die wolke loer. Daar bo lag die maan sag, en tevrede. 'Dit is so mooi', dink hy, 'om ʼn nuwe liefde op Kersdag te kan aanskou, al is dit tussen twee steenbokkies'."
Van der Spuy Brink

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również

Oeuvres De M. Thomas V2 (1773)

Antoine Leonard Thomas
151.15

Slunci a obzoru

Vratislav Krainer
69.86
73.70
44.27

Astrologie

Harry Eilenstein
111.29

The Road to Tataouine

Vanessa McMahon
61.69
80.39
186.67

Tarot Rider - Waite

Arthur Edward Waite
57.66
159.02

Finale

Wolfgang Amadeus Mozart
105.09