Książka Die Vrou wat ek Liefhet Marsofine Krynauw

Die Vrou wat ek Liefhet

Język: Afrykański
Oprawa: Miękka
Dostępność: Dostępna u dostawcy
Wysyłamy za 14-21 dni
62.44
Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die k...

Informacje o książce

Język
Afrykański
Oprawa
Książka - Miękka
Data wydania
2022
strony
208
EAN
9798408355044
Enbook ID
41493326
Waga
245
Wymiary
140 x 216 x 11

Pełny opis

Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die kinderlose Kallis-egpaar aangeneem word as baba. Net na hy twee word, raak hy ʼn sussie ryker. Hy is dadelik verlief op sy babasussie.
Ongelukkig verander hulle geborge liefdevolle ouerhuis binne die volgende maande in ʼn oorlogsveld. Nita Kallis word deur haar eens liefdevolle man, Zander, verruil vir sy sekretaresse. Dit los Nita met ʼn peuter en baba van ses maande, en onvoldoende finansies om hulle ordentlik te versorg.

Nita verval in dwelms, en as dit nie vir die getroue Sofia was, die vrou wat hierdie twee kindertjies in die Kallis-huishouding versorg het, het dinge dalk nog meer skeefgeloop vir hierdie twee kinders. Sy vind hulle in ʼn woonstel in ʼn agterstraat. Honger, alleen en met geen teken van hul moeder. Sy red hul lewens deur die Mitera Sentrum vir die versorging van kinders te kontak, en te sorg dat hulle daarheen geneem word.

Dit is hier waar hulle onderskeidelik deur die Baros- en Monoupolis-egpare aangeneem word. Albei word groot in ʼn omgewing waar hul net liefde en ondersteuning kry. Maar die lewe se kurfballe vir hierdie twee kinders is nóg nie verby nie.

Klienci, którzy kupili tę książkę, kupili również

Embodied Performances

Beatrice Allegranti
245.82

Log Cabins and Outbuildings

The U. S. Department of Argiculture
55.67

Philippians

George Hunsinger
153.39
57.56