Die Belydenis: Twee vroue. Een geheim

Autor: 
Język: 
english
Oprawa: 
Miękka
Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Am ...Cały opis
91,18 zł

Szczegółowe informacje

Więcej informacji
ISBN9781868429981
AutorPicoult Jodi
WydawcaJonathan Ball Publ
Językenglish
OprawaPaperback

Opis książki

Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.

Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig.

Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie to verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in 'n w reld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook 'n manier vind om Katie volgens h r verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer 'n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese begeertes te konfronteer.

 

  1. velký výběr

    SZEROKI WYBÓR

    Oferujemy ponad milion pozycji anglojęzycznych – od literatury pięknej po specjalistyczną .

  2. poštovné zdarma

    DARMOWA WYSYŁKA

    Darmowa wysyłka do Paczkomatu od 299 zł.

  3. skvělé ceny

    ATRAKCYJNE CENY

    Staramy się by ceny książek były na jak najniższym poziomie, zawsze poniżej ceny zalecanej przez wydawcę. Wszystko po to, by każdy mógł sobie pozwolić na zakup.

  4. online podpora

    14 DNI NA ZWROT

    Zakupione u nas książki możesz zwrócić do 14 dni, bez podawania powodów. Wystarczy nas o tym poinformować drogą e-mailową i odesłać książki pod nasz adres, a my zwrócimy pieniądze.